Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die sakeman Suleiman Carrim nader die hof om die Madlanga-kommissie se dagvaarding uit te daag
# Action Society dring aan op duidelike reëls en aanspreeklikheid vir blouligkonvooie
# Trump sê die Departement Justisie moet aanbeweeg van die Epstein-lêers
# En rugby: Die Bok-afrigter sê voorbereiding vir 2027 se Wêreldbekertoernooi gaan nou volstoom voort
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………