Nuus 12:00
BULLETIN 5 Februarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Ontleder sê die toekomstige DA-leier moenie deur ‘n kabinetsposisie gekniehalter word nie# Die Wes-Kaapse regering verskerp sy pogings teen bek-en-klouseer# En rugby: Die Sesnasies begin vanaand in Parys # Die politieke ontleder Daniel Silke raai die toekomstige DA-leier aan om nie ‘n […]