Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Ontleder sê die toekomstige DA-leier moenie deur ‘n kabinetsposisie gekniehalter word nie
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, word gesien as gunsteling om John Steenhuisen op te volg
# Die hoof van die Verenigde Nasies moedig Amerika en Rusland aan om ‘n nuwe ooreenkoms vir kernwapenbeheer te onderteken
# En rugby: Die Sesnasies skop vanaand af
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………