Nuus 07:00
BULLETIN 5 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Daniel Silke sê Steenhuisen se uittrede weerspieël die DA se balanseertoertjie in die RNE# Suid-Afrikaners bestee nou 71-persent van hul salarisse aan skuld# En krieket: Dis Indië teen Engeland in die o.19 Wêreldbeker-eindstryd # Die politieke ontleder, Daniel Silke, sê John Steenhuisen se […]