Nuus 17:00
BULLETIN 4 Februarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die voormalige Direkteur van Openbare Vervolging in KZN bars in trane uit tydens die Nkabinde-ondersoek# Cosatu verwelkom die verhoging in die nasionale minimum loon# En, Julius Malema sê die speaker bied politieke beskerming aan Brown Mogotsi en Paul O’Sullivan # Die voormalige Direkteur […]