Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Meth verhoog die nasionale minimumloon tot bo 30-rand per uur
# Minister De Lille sê handel en toerisme-samewerking het verdiep tussen Suid-Afrika en Singapoer
# Trump onderteken die befondsings-wetsontwerp om die Amerikaanse regering se gedeeltelike sluiting te beëindig
# En rugby: Oosthuizen sê die Blitzbokke gaan terugslaan in Perth
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………