Nuus 06:00
BULLETIN 6 Februarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê daar is ‘n behoefte om die sekuriteit van getuies op te knap# Die DA verwelkom die Openbare Beskermer se ondersoek na die elektrisiteitsprysflater# En rugby: Die Stormers Rugby-instituut is weer op dreef # President Cyril Ramaphosa sê getuies in hoëprofielsake […]