Nuus 13:00
BULLETIN 25 Oktober 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê Suid-Afrika versterk sy handel en beleggings regoor die wêreld# Psigiaters sê die hoë koers van polisie-selfdood dui op ‘n diepgewortelde geestesgesondheidskrisis# En tennis: Jannik Sinner en Alexander Zverev haal die Weense Ope-halfeindronde # President Cyril Ramaphosa sê die regering van […]