Nuus 07:00
BULLETIN 7 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK-party stel ‘n presidensiële taakspan saam voor die plaaslikeregeringsverkiesing# Suid-Afrika hervat produksie van bek-en-klouseer-entstof na twee dekades# En Britse parlementslede word gewaarsku om Westminster te ontruim # Die MK-party het die stigting van ‘n presidensiële taakspan aangekondig om partyleier, Jacob Zuma by […]