Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die polisie ondersoek ‘n moontlike sindikaat wat getuies van die Madlanga-kommissie wil stilmaak
# Die Instituut vir Rassebetrekkinge sê die herstel van vertroue in die ekonomie sal Suid-Afrika se agteruitgang stuit
# Die Amerikaanse Weermag teiken nog ’n vermeende dwelmboot in die oostelike Stille Oseaan
# En sokker: Bafana Bafana gaan twee wedstryde teen Panama speel ter voorbereiding vir die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………