Nuus 11:00
BULLETIN 6 November 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering word gevra om 17 Suid-Afrikaanse mans te help wat in Oekraïne vasgekeer is# Die Departement van Arbeid ontvang 68 vergoedingseise na die gebou-instorting in George# En Amerika oorweeg 10-persent minder vlugte na 40 groot lughawens weens die regerings-afsluiting # Die regering […]