Nuus 08:00
BULLETIN 19 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola sê die DA moet besluit of hulle in die regering of deel van die opposisie wil wees# Minister Enoch Godongwana sal waarskynlik belastingskokke vermy in die verkiesingsjaar# En een van Suid-Afrika se invloedrykste denkers, Clem Sunter, is oorlede # Die minister […]