Nuus 07:00
BULLETIN 20 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die suksesse van die regering van nasionale eenheid is ’n gesamentlike prestasie# Die Mededingingskommissie vervolg PG Glass en Glasfit# En Donald Trump sê die Vredesraad sal ‘toesig hou’ oor die Verenigde Nasies # President Cyril Ramaphosa sê geen minister of […]