Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola beklemtoon die uitdagings om Suid-Afrikaners terug te bring wat na Rusland gelok is
# OUTA sê Suid-Afrika het ‘n bestedingsprobleem, nie ‘n inkomsteprobleem nie
# Die Withuis waarsku Iran dit sal baie wys wees om ‘n ooreenkoms met Amerika aan te gaan
# En sokker: UEFA kondig ‘n ondersoek aan na bewerings van rassisme teen Vinicius Junior
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………