# Motorsport: Max Verstappen van Red Bull het sy eerste voorste wegspringplek van die 2026-seisoen in die Bahreinse Grand Prix ingepalm. Die wedren word vanjaar in Maleisië gehou weens geopolitieke spanning. Die Nederlander deel die voorste ry met Lewis Hamilton van Ferrari. Kimi Antonelli van Mercedes is derde, voor Charles Leclerc van Ferrari, gevolg deur […]
# Die hoof van Tennessee se Departement van Korrektiewe Dienste gaan dié maand bedank, ná die staat se mislukte poging om die veroordeelde moordenaar, Christa Pike, met ‘n dodelike inspuiting tereg te stel. Sy is in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal. Sy het Woensdag haar bewussyn verloor na die inspuiting en is aan ‘n […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, verwerp bewerings dat die versuim om bykomende befondsing vir die SABC se dekking van die plaaslike regeringsverkiesing beskikbaar te stel, doelbewus was. Die SABC sê hy is gereed vir die verkiesing op 4 November, ondanks finansiële uitdagings. Die uitsaaier het die Nasionale Tesourie gevra vir […]
# Infrastruktuur Suid-Afrika sê 110 projekte ter waarde van ongeveer 395-duisend-miljard-rand wat in sy jongste oorsig van beplande konstruksieprojekte vervat is, sal na verwagting binne die volgende 12- tot 18-maande die verkrygings- en tenderfase bereik. Die projekte sluit in, die opgradering van die nasionale spoorwegnetwerk en spoordeurgange, die verkryging van die nuwe operateur wat die […]
# Dit is vandag presies ‘n maand voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November en politieke partye is steds besig met landswye verkiesingsveldtogte. Die Verkiesingskommissie sê hy is gereed, met meer as 29-miljoen kiesers wat geregistreer is. Die voorsitter, Mosotho Moepya, sê die kiesersrol is die grootste nóg in ‘n plaaslike regeringsverkiesing. Hy sê dit […]
# Die Tegnologie-innovasie-agentskap is voornemens om 14-miljoen-rand in ‘n program te belê wat ten doel het om die opsporing van veesiektes te versnel. Die befondsing sal die biotegnologiemaatskappy TokaBio ondersteun in sy werk om siektes soos bek-en-klouseer en voëlgriep op te spoor. TokaBio bedryf laboratoriums in Limpopo en KwaZulu-Natal en ondersteun siektemonitering in die volstruis- […]
# Rugby: Edinburgh se afrigter, Sean Everitt, het die flank Liam McConnell geprys omdat hy gisteraand die Stormers se lynstane op die Hive-stadion ontwrig het. Die besoekers het 11 lynstane afgestaan in hul nederlaag van 17-13. Een daarvan was in bykomende tyd nadat hulle ‘n strafskop na die hoeklyn geskop het in ‘n poging om […]