# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, verwerp bewerings dat die versuim om bykomende befondsing vir die SABC se dekking van die plaaslike regeringsverkiesing beskikbaar te stel, doelbewus was. Die SABC sê hy is gereed vir die verkiesing op 4 November, ondanks finansiële uitdagings. Die uitsaaier het die Nasionale Tesourie gevra vir 120-miljoen-rand vir sy verkiesingsdekking. Malatsi sê daar was geen besluit om enige politieke party te verhoed om billike en regverdige mediadekking te ontvang nie:
Malatsi verwerp bewerings van doelbewuste vertraging met SABC-verkiesingsbefondsing [KLANK]
ENG-MalatsiOnSABC