Nuus 18:00
BULLETIN 24 Februarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mbuyiseli Madlanga ondervra Shadrack Sibiya oor ‘n subtiele waarskuwing aan Vusimusi “Cat” Matlala oor die kansellasie van die Medicare24-kontrak # GIWUSA verwerp alle pogings om fiskale besuinigingsmaatreëls in die begroting in te stel # En, die ANC verwerp die Stad Kaapstad se verkope van grond […]