Nuus 08:00
BULLETIN 25 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC se begrotingsverwagtinge sluit in fiskale bestendigheid en strukturele hervorming # Gwede Mantashe sê die Ekapa-mynoperasie is ingewikkeld en gevaarlik# En Zelensky hoop Oekraïne kan teen 2027 by die EU aansluit # Die ANC sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal […]