Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 11 November 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Please Call Me-uitvinder, Nkosana Makate moet verskeie kostes delg nadat sy eis teen Vodacom geslaag het. Die koerant skryf een van die eisers is sy litigasiebefondsers wat tot 40-persent van die skikking kan eis en dit kan moontlik […]