Nuus 12:00
BULLETIN 23 Februarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die banksektor dui op ‘n sterker vooruitsig vir Suid-Afrika voor die komende begroting# Hongarye gaan die Europese Unie se jongste ronde sanksies teen Rusland verhoed # En Olimpiese Spele: Noorweë spog met die meeste medaljes op die Winterspele # Bank of America en Standard […]