Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê Ramaphosa moet die leierskap van die Komitee op Nasionale Konvensionele Vuurwapenbeheer hersien
# ‘n Forum sê Sibiya het ‘n gulde geleentheid om te bieg voor die Madlanga-kommissie
# Zelensky sê Oekraïne sal die oorlog teen Rusland seëvierend beëindig
# En rugby: Die Junior Bokke klop Georgië in die eerste van twee internasionale wedstryde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………