Nuus 17:00
BULLETIN 10 November 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Staatsdienskommissie meld vordering aan met wetsontwerp oor die kommissie# ‘n Spuitvliegtuigvlieënier sterf in ‘n helikopterongeluk naby Patensie# En, Discovery Bank word met drie-miljoen-rand beboet weens nie-nakoming # Die Staatsdienskommissie sê daar is beduidende vordering met die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie, wat nou […]