Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 23 Februarie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Amerikaanse hofuitspraak teen president Donald Trump se internasionale handelstariewe is algemeen verwelkom, maar daar is steeds onsekerheid oor Suid-Afrikaanse uitvoere. Die koerant skryf handelsvooruitsigte is steeds swak. # En die Netwerk24-webblad: Berig die Valke het gister 20 mense […]