Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 23 Februarie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Raymond Parsons verwelkom die Amerikaanse Hooggeregshof se uitspraak teen Trump se tariewe# ‘n Gewapende man word doodgeskiet by Trump se Mar-a-Lago-woning # En krieket: Suid-Afrika beklink ‘n oortuigende oorwinning teen Indië in die T20 Wêreldbeker Super-8-fase Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]