Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 23 Februarie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Raymond Parsons verwelkom die Amerikaanse Hooggeregshof se uitspraak teen Trump se tariewe
# ‘n Gewapende man word doodgeskiet by Trump se Mar-a-Lago-woning
# En krieket: Suid-Afrika beklink ‘n oortuigende oorwinning teen Indië in die T20 Wêreldbeker Super-8-fase
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………