Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 24 Februarie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê Suid-Afrika is bekommerd oor die aanval op multilateralisme
# Die nuwe Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, dien sy geloofsbriewe in
# En Panyaza Lesufi sê hulle werk aan die wateruitdagings in die provinsie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………