Nuus 18:00
BULLETIN 12 Maart 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die NVG-hoof prioritiseer misdaadvoorkoming en die vul van belangrike vakatures# Die Stad Tshwane skors amptenare oor beweerde munisipale terugbetalingsbedrogspul # En, FOSA verwelkom die ontplooiing van die Weermag na gemeenskappe in Johannesburg om misdaad en onwettige mynbou te beveg # Die hoof van die […]