Nuus 09:00
BULLETIN 13 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Paul Mashatile sê die bekendstelling van Lenacapavir is ‘n keerpunt # Keir Starmer sê hy het ‘n fout gemaak met die aanstelling van Mandelson# En atletiek: Armand Duplantis verbeter die wêreldrekord vir paalspring vir die 15de keer # Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika […]