Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 12 Maart 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Suid-Afrika en Duitsland sluit ‘n vennootskap teen bek-en-klouseer# Die Parlement gaan strafregtelike klagte teen Paul O’Sullivan indien# En Donald Trump beweer die VSA het die oorlog in Iran gewen Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………