Nuus 15:00
BULLETIN 1 Desember 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Madlanga-kommissie gaan dié week getuienis van die geskorste Mkhwanazi en Mchunu aanhoor# Thuli Madonsela is gewikkel in ‘n regsgeding oor haar oorlede lewensmaat se boedel van tien-miljoen-rand# En padwedlope: Die Stad Johannesburg sê die Soweto-marathon was ‘n sukses # Die Madlanga-kommissie sal […]