Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 18 Maart 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Kommissaris Fannie Masemola sê misdaadsindikate het die SAPD geïnfiltreer# Solidariteit waarsku teen die uitbreiding van toegang tot aftree-spaargeld# En Donald Trump se top-teenterrorismebeampte het bedank Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………