Nuus 15:00
BULLETIN 3 Desember 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mkhwanazi beskuldig ‘n vorige getuie van leuens en die vervalsing van dokumente voor die Madlanga-kommissie# Nog geen deurbraak in vredegesprekke tussen Putin en Amerikaanse onderhandelaars nie# En rugby: Die loting vir 2027 se Wêreldbekertoernooi plaas die Springbokke saam met Italië, Georgië en Roemenië […]