Nuus 18:00
BULLETIN 2 Desember 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Senzo Mchunu ontken die bewerings van korrupsie wat verband hou met Cat Matlala en KT Molefe # Die regering verwelkom 0,5% ekonomiese groei in die jongste BBP-syfers# En, ‘n kenner sê die VSA bly ‘n onvervangbare handelsvennoot vir Suid-Afrika # Die geskorste minister van […]