Nuus 09:00
BULLETIN 3 Desember 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Steenhuisen is tevrede met die landbougroei in die derde kwartaal# Cosatu bly bekommerd oor die jongste BBP-groeisyfers# En die Amerikaanse minister van Verdediging verdedig die opvolgaanval op ‘n vermeende dwelmboot # Die minister van Landbou, John Steenhuisen, verwelkom die jongste data van […]