Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 2 Desember 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Nasionale Tesourie verwag dat munisipale uitgawes tot meer as 700-miljard-rand gaan styg# TLU SA sê plaasmoorde moet as ‘n prioriteitsmisdaad verklaar word# En rugby: Wallis keer terug na die tekenbord na hul vernederende nederlaag teen die Springbokke Bly ingeskakel op ………. Jou volgende […]