Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 4 Desember 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF beskuldig die minister van Hoër Onderwys van meineed# TLU SA skryf ’n brief aan president Ramaphosa# En rugby: Die Bokke en All Blacks kan in die kwarteindstryd van die 2027 Wêreldbeker kragte meet Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]