Nuus 12:00
BULLETIN 18 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # President Cyril Ramaphosa wens die mediese span geluk met die suksesvolle skeiding van ‘n Siamese tweeling in Limpopo# Checkers se Sixty60-advertensie word misleidend bevind# En gholf: Louis Oosthuizen plaas nie druk op sy span vir die eerste LIV-toernooi in Afrika nie # President […]