Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA vra deursigtigheid oor Suid-Afrika se brandstofreserwes te midde van die Midde-Oosterse konflik
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge vra provinsies om swart-ekonomiese bemagtigingspremies uit hulle begrotings te verwyder
# ‘n Verslag van die Verenigde Nasies toon die meeste van die 4,9-miljoen kinders wat in 2024 dood is, kon gered word
# En gholf: Louis Oosthuizen plaas nie druk op sy span vir die eerste LIV-toernooi in Afrika nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………