Nuus 06:00
BULLETIN 19 Maart 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering verwelkom ‘n verdere afname in verbruikersinflasie# Eskom lê ‘n nuwe loonaanbod van 6,5-persent voor# En Iran se Intelligensieminister sterf in ‘n Israelse aanval # Die regering verwelkom die verdere afname in verbruikersinflasie, wat van 3,5-persent in Januarie, tot drie-persent in Februarie […]