Nuus 11:00
BULLETIN 19 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Departement van Petroleum Hulpbronne waarsku plaaslike brandstofpryse gaan styg te midde van konflik in Midde Ooste # Vusimusi “Cat” Matlala vra ‘n verhoor apart van sy medebeskuldigdes# En sokker: Beheerliggaam-president ondersteun die appèlraad se uitspraak oor die Afrikabeker-eindstryd # Die Departement van Minerale […]