Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 20 Maart 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Solidariteit beskuldig die ANC dat hulle bande met die VSA in gevaar stel vir politieke gewin# Paul Mashatile sê munisipaliteite ontwikkel water- en sanitasie-omkeerstrategieë# En die staatsdiensvakbond veroordeel Dawie Roodt se opmerkings Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………