Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Lamola vra alle partye in die Iran-konflik om vyandighede te staak # MISA waarsku stygende brandstofpryse en Eskom-tariewe kan inflasie opstoot # AfriForum vra die ministerie van Vervoer om ʼn lisensieregulasie van 8 jaar in te stel # En krieket: Nieu-Seeland-vroue klop die Protea-vroue om voor […]