Nuus 18:00
BULLETIN 20 Maart 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Madlanga-kommissie stel Julius Mkhwanazi se getuienis uit ná sy ma se dood# Aaron Motsoaledi vra vir meer erkenning vir die pogings by openbare hospitale# En, die Amerikaanse vegkuns- en Hollywood-aksiester Chuck Norris is op die ouderdom van 86 oorlede # Die Madlanga-kommissie […]