Nuus 16:00
BULLETIN 8 Desember 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # FOSA verwerp minister Kubayi se voorstel dat die Madlanga-kommissie agter geslote deure moet voortgaan# Die Grensowerheid sluit noodsaaklike vennootskappe om met immigrasiebestuur by toegangspunte te help# En rugby: ‘n Gewese Bok neem oor by Plumtree by die Haaie # Forum for South Africa […]