Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Adjunkpresident Mashatile sê Suid-Afrika bly neutraal wat die oorlog in die Midde-Ooste betref # Die MK-party sê die SABC is gekaap en dit bedreig demokratiese aanspreeklikheid # Die DA verwelkom die Hooggeregshof-uitspraak in die Vrystaatse asbesdak-korrupsiesaak # En tennis: Carlos Alcaraz word in die Miami Ope se […]