Nuus 16:00
BULLETIN 14 April 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Amerikaanse ambassadeur Brent Bozell voer gesprekke met oudpresident Mbeki# Rugby: Alles is op die spel vir die Suid-Afrikaanse spanne wanneer die Verenigde Rugbykampioenskap hierdie naweek hervat# En die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor skadelike nat weer in Gauteng # Die Amerikaanse ambassadeur in […]