Nuus 08:00
BULLETIN 15 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die IMF verlaag Suid-Afrika se groeivooruitsigte te midde van die Midde-Oosterse konflik# Die EFF sê die vuurwapensaak teen Malema is ‘n poging om die party te vernietig# En Israel en Libanon het ooreengekom om verdere samesprekings te voer # Die Internasionale Monetêre Fonds […]