Nuus 12:00
BULLETIN 14 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Drie mense is op teregstellingstyl doodgeskiet in Guguletu, Kaapstad# Johannesburg teiken verdagte eiendomseienaars in ‘n groot klopjag in Ormonde# En krieket: Tebogo Macheke word die eerste keer opgeroep vir die Protea-vrouespan vir die T20-reeks teen Indië # Die Kaapstadse polisie ondersoek die moord […]