Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 14 April 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê beleidsonsekerheid beïnvloed beleggings# Die DA verwelkom die besluit om individue betrokke by die Life Esidimeni-tragedie te vervolg# En Donald Trump dreig om Iranse skepe te sink wat naby die Amerikaanse blokkade kom Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]