Nuus 11:00
BULLETIN 3 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Unmuted Coalition South Africa is bekommerd oor die Madlanga-kommissie se befondsingstekort# Die eerste besending Suid-Afrikaanse appels is op pad na kleinhandelmarkte in China# En motorsport, die tiener F1-voorloper Kimi Antonelli spring eerste weg in Miami, met die wedren wat nou vroeër begin […]